NG Doringkruin
NG Doringkruin
The official app & game
Distributed by UptoPlay
SCREENSHOTS
DESCRIPTION
Use UptoPlay to play online the game NG Doringkruin.
Gebaseer op die Petra Kerk Toep, bring die NG Doringkruin toep kragtige funksies op u foon, soos:
* Stuur dringende gebedsversoeke direk vanaf u slimfoon
* Ontvang gebedsversoeke van ander gemeentelede
* Ontvang 'n daaglikse skrif vir bemoediging
* Kyk na kerkgeleenthede en voeg dit by u persoonlike kalender
* Stel kerkleiers in kennis van siektes, ondersteuningsversoeke, besoek behoeftes, doopversoeke, dood of enige ander inligting, direk vanaf u slimfoon
* Kry herinneringe oor belangrike gebeure deur middel van slimfoon kennisgewings
* Kyk na gemiste preke op u foon
* Kyk na foto's van gebeure wat in die bediening plaasgevind het
* Gee maklik terugvoer aan leiers van die kerk
* Doen aankope deur die toep
Die lys gaan aan! Kry hierdie inligting nou om op hoogte te bly van alle gebeure en nuus van NG Gemeente Doringkruin !
Enjoy with UptoPlay the online game NG Doringkruin.
ADDITIONAL INFORMATION
Developer: Begeekings Pty Ltd
Recent changes: Small bug fixes
Page navigation:

