UptoPlay - Juegos Online
UptoPlay favicon

UptoPlay favicon


NG Lynnwoodrif play online

Play NG Lynnwoodrif APK

NG Lynnwoodrif

The official app & game

Distributed by UptoPlay

 

Play Online

SCREENSHOTS

DESCRIPTION

Use UptoPlay to play online the game NG Lynnwoodrif.

Gebaseer op die Petra Kerk Toep, bring die NG Lynnwoodrif toep kragtige funksies op u foon, soos:

* Stuur dringende gebedsversoeke direk vanaf u slimfoon
* Ontvang gebedsversoeke van ander gemeentelede
* Ontvang 'n daaglikse skrif vir bemoediging
* Kyk na kerkgeleenthede en voeg dit by u persoonlike kalender
* Stel kerkleiers in kennis van siektes, ondersteuningsversoeke, besoek behoeftes, doopversoeke, dood of enige ander inligting, direk vanaf u slimfoon
* Kry herinneringe oor belangrike gebeure deur middel van slimfoon kennisgewings
* Kyk na gemiste preke op u foon
* Kyk na foto's van gebeure wat in die bediening plaasgevind het
* Gee maklik terugvoer aan leiers van die kerk

Die lys gaan aan! Kry hierdie inligting nou om op hoogte te bly van alle gebeure en nuus van NG Gemeente Lynnwoodrif!




Enjoy with UptoPlay the online game NG Lynnwoodrif.

ADDITIONAL INFORMATION

Developer: Begeekings Pty Ltd

Recent changes: Fix problem with email address on shopping page


Page navigation: