A+ Kleuter
A+ Kleuter
The official app & game
Distributed by UptoPlay
SCREENSHOTS
DESCRIPTION
Use UptoPlay to play online the game A+ Kleuter.
NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za
A+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings. Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primre opvoedingsfase. Die vaardighede ter sprake sluit in; tel, syfer-erkenning, woordeskat, logiese denke, geheue herroeping, vorms- en kleurherkenning, voorwerpgroepering en basiese rekenaarvaardighede in.
Alle aktiwiteite word aangebied in n speletjiesformaat met kleurvolle grafika. Hierdie speletjies is so ontwerp dat kleuters dit maklik vind en speel sonder ouer bystand. Uiteindelik ontwikkel die kind nie net sy/haar intellektuele vlak en vermons nie maar ook n mate van selfvertroue.
Enjoy with UptoPlay the online game A+ Kleuter.
ADDITIONAL INFORMATION
Developer: Besige Breintjies
Recent changes: Minor changes and target SDK 30
Page navigation:

