EnglishFrenchGermanSpanish
menu option
UptoPlay favicon

UptoPlay favicon


Vrye Weekblad play online

Play Vrye Weekblad APK

Vrye Weekblad

The official app & game

Distributed by UptoPlay

 

Play Online

SCREENSHOTS

DESCRIPTION

Use UptoPlay to play online the game Vrye Weekblad.

Vrye Weekblad is n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans. Dit was n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad.

In elke uitgawe, lees vlymskerp verslaggewing en kommentaar deur ervare joernaliste en bydraers soos Max du Preez, Anneliese Burgess, Ismail Lagardien, Piet Croucamp, Adri Kotz, Anastasia de Vries en Annelize Visser. Ons dek nuus, politiek, gesondheid, reis, musiek, kos en nog heelwat meer.

Vrye Weekblad is geensins n Afrikaner-publikasie nie. Dit is n Suid-Afrikaanse webkoerant in Afrikaans, vir almal wat Afrikaanssprekend is of Afrikaans verstaan.

Die meeste inhoud is slegs vir intekenaars, maar elke uitgawe bevat ook n paar gratis artikels. Lesers kan kommentaar lewer op artikels en instem om daaglikse e-posse met ekstra leesstof van ons redaksionele span te ontvang.




Enjoy with UptoPlay the online game Vrye Weekblad.

ADDITIONAL INFORMATION

Developer: Arena Holdings (PTY) LTD


Page navigation: