Via Afrika ToetsUself

Via Afrika ToetsUself
The official app & game
Distributed by UptoPlay
SCREENSHOTS
DESCRIPTION
Use UptoPlay to play online the game Via Afrika ToetsUself.
ToetsUself van Via Afrika is die perfekte studiemaat vir alle Suid-Afrikaanse leerders.
Die app toets jou kennis en vaardighede in al jou skoolvakke. Toetse oor spesifieke afdelings van elke vak kan gratis in die app afgelaai word. Gedetailleerde terugvoering oor elke vraag wat jy beantwoord sal verseker dat jy n sukses van jou eksamens maak. Jou selfvertroue sal sommer gou n hupstoot kry as jy sien hoe jou uitslae verbeter!
Die vrae in ToetsUself is met sorg uitgesoek om jou kennis te toets en jou vaardighede te ontwikkel. Dit sal beslis jou voorkeurmetode vir hersiening word.
Enjoy with UptoPlay the online game Via Afrika ToetsUself.
ADDITIONAL INFORMATION
Developer: Via Afrika
Genre: Education
App version: 1.9.1
App size: 35M
Recent changes: Updated to target API 30
Comments:
Love it helps to learn
Mmmm......... Needs some work!!!
Ok'
Page navigation: