UptoPlay - Juegos Online
UptoPlay favicon

UptoPlay favicon


Tjominis - Kleinspan Avonture play online

Play Tjominis - Kleinspan Avonture APK

Tjominis

The official app & game

Distributed by UptoPlay

 

Play Online

SCREENSHOTS

DESCRIPTION

Use UptoPlay to play online the game Tjominis - Kleinspan Avonture.

Liewe Grootmens. Is jy opsoek na lekker Afrikaanse videos, stories, liedjies en vele meer kindervermaak wat nie net opvoedkundig is nie, maar ook prettig en kindervriendelik? Wel, dit alles kry jy hier by die Tjominis se avontuur vol pret en plesier.

* Splinternuwe Afrikaanse vermaak vir mini-maatjies met groot-droom praatjies.
* n Keurspel van video's vol kleinspan kaskenades vir elke rakkertjie en rabbedoe.
* n Maklike mobiele app vir elke moderne Mamma se besige Boeta en singende Sussa.
* Lekker luister leersame liedjies, kreatiewe audio stories en belangrike Bybelstukkies wat ons leer om mekaar te respekteer en God altyd te eer
* Afrikaanse opvoedkundige inhoud wat klein mensies toerus met wonderlike waardes en klaskamers vol kennis.

Laat die sing dan spelend begin saam Cheeka-Cheeka (die lewenslustige liefie luiperd), Bushaka (die flambojant vlakvark), Krokkija (die koddige krokodil karnallie), Apertjoe (die avontuurlustige asjas apie) en Tannie Tjommie (bekende aktrise en sangeres Sorina).

Vat die Tjominis se avonture saam oral waar jy gaan - op die lang pad, tuis by die huis, saam na die winkels, in die wrrrrrrroem kar en selfs by die skool.

Die Tjominis konsep is geskep deur 'n Mamma & geinspireer deur haar kaalvoetkind karnallie en krulkoppie popppie




Enjoy with UptoPlay the online game Tjominis - Kleinspan Avonture.

ADDITIONAL INFORMATION

Developer: Tjominis Edutainment Pty Ltd

Recent changes: music & audio category changed


Page navigation: