UptoPlay - Juegos Online
UptoPlay favicon

UptoPlay favicon


Sasol Voëls vir Beginners play online

Play Sasol Voëls vir Beginners APK

Sasol Voëls vir Beginners

The official app & game

Distributed by UptoPlay

 

Play Online

SCREENSHOTS

DESCRIPTION

Use UptoPlay to play online the game Sasol Voëls vir Beginners.

Het jy geweet?
Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die ho persentasie van karotenoed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke vollewe met behulp van die Sasol Algemene Vols vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die volspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, f in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, volroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene vols (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE
Maklik om te gebruik, navigeer en soek
Bevat 46 spesies
Ongeveer 240 foto's
Video's en roepe, waar beskikbaar
Die toep is volkome in Afrikaans




Enjoy with UptoPlay the online game Sasol Voëls vir Beginners.

ADDITIONAL INFORMATION

Developer: App Developer Studio


Page navigation: